top of page

 

VORSTER MUSIEK

Afrikaans vir liefdadigheid

Sleeve design for Vorster Vanoggend
VORSTER MUSIEK IS HIERDIE KEER...
Ed Campbell - stem, klavier, kerkorrel, elektroniese orrel, kitaar, klavesimbel, alle aspekte van vervaardiging
Rosamund van der Westhuizen - tjello, agtergrondsang
Liezel Malherbe - stem in lied 12, agtergrondsang
Miemie le Roux - altviool, agtergrondsang
Diane Mostert - agtergrondsang
 
KONTAK
vorster.vanoggend@gmail.com vir hoë kwaliteit weergawes van liedere, toestemming vir kommersiële gebruik, lirieke, fotos en meer.
 
 
 
 
 
 
Anchor 2
3 - Net 'n bietjie
00:00
4 - Vasgemaak
00:00
5 - Die Man
00:00
7 - Vanoggend I
00:00
8 - Vanoggend II
00:00
9 - Soos nou
00:00
10 - Held
00:00
11 - Afskeid van 'n Laaitie
00:00
13 - Wat ons in die donker vind
00:00
DANKIE...
La Motte, Die Konservatorium Stellenbosch, Stellenbosch Moederkerk en Overgaauw Wynlandgoed vir die gebruik van hul pragtige geboue en instrumente. 
 
 
VORSTER MUSIEK se eerste album...
"VANOGGEND"
 
Hierdie projek van 13 liedere is bedoel om fondse vir The Childhood Cancer Foundation South Africa (CHOC) in te samel. U is welkom om na al die liedere hier te luister en die aflaaibare snitte af te laai.
 
Besoek asseblief CHOC se webwerf. Indien u 'n skenking wil maak, gebruik asseblief VORSTERMUSIEK as verwysing.
 
 
 
 
 
 
  • Facebook - Black Circle
  • Twitter - Black Circle

Alle liedere is geskryf deur Ed Campbell. "Vanoggend" het begin as 'n huldeblyk aan sy ma - 'n lieflike dame met 'n passie vir kinders. Sy is in 2014 oorlede ná 'n stryd met kanker.

 

Die album is in 2014 en 2015 op verskeie mooi en spesiale plekke in die Wes-Kaap opgeneem.

bottom of page